Thank you Ruwan & Bernadise for an great experience
Ruberns Photography was uit die boonste rakke. Ons is so gebless met amazing mense. Ek het ‘n tyd gelede op Ruberns photography op instagram afgekom en was mal oor hulle werk. Ek het al daardie tyd gedink “sjoe, as ek hulle kon bespreek as ek eendag trou” Ek het baie research gedoen, na werk gekyk van verskillende fotograwe maar hulle het nog elke keer bo uitgekom. Hulle capture daardie spesiale en onverwagse moments en ook laat voel hulle mens op jou gemak. En dit wys op hulle werk. Alles lyk so natuurlik en eg. ek dink dit was die grootste tema deur die hele troue.
We had both our engagement and wedding shoots with Ruberns Photography and we couldn’t be happier. Professional, reliable and extremely likeable, they made both occasions extra special! Thank you!
you guys are the best
thank you